Tussen die STERRE

Klassieke Kersfees

ATKV Rieldans

Alison Moyet

Electric Light Orchestra

TygerBurger Cape Gate Leserskonsert

2013 & 2014 VOLLEDIGE REEKS

Welkom by Cultivaria Somerkonserte!

Kyk uit vir die nuwe Cultivaria Somerkonsertprogram wat op 25 September op die webwerf sal verskyn.

The new programme of the 2014/2015 Cultivaria Summer Concert Series will be available on the website on September 25.

Ons sien uit om u te verwelkom!

KLIK HIER VIR

AANLYN TYDSKRIF!

2013 & 2014 VOLLEDIGE REEKS

Ons Somerkonserte:

+2721 872 9754

132 Hoofstraat Paarl

admin@cultivaria.com

+2721 872 9754

132 Hoofstraat Paarl

admin@cultivaria.com

oor die
Liqui-Fruit Amfiteater

Dis 'n MAGIESE ERVARING

om daar

op te tree.

Tydens ons vertoning

in Oktober 2012 was dit volmaan, en saam met die maan, die windstilte en die intieme gevoel wat die Liqui-Fruit Amfiteater, ten spyte van sy grootte, bied, het ons 'n aand en 'n gehoor ervaar wat ons almal nog

lank sal onthou.


- Laurika Rauch -

Die atmosfeer

is absoluut “magical”.

Daardie gevoel van staan en sing in die buitelug is so ongelooflik mooi. Die omgewing met die berge om jou en die sterre bo jou is iets wat mens nie maklik in woorde kan beskryf nie - en almal is daar vir dieselfde rede vir die liefde van mooi musiek!


- Zanne Stapelberg -

Intiem vir die kunstenaar.

Wat my getref het, is die feit dat die Liqui-Fruit Amfiteater so 'n groot ruimte bied wat tog ook intiem vir die kunstenaar voel, dus word die kunstenaar nie oorweldig deur die grootheid daarvan nie, en is dit steeds maklik en gerieflik om met die gehoor kontak te maak.


- Leon van Nierop -

Dié mooiste uitsig.
Van al my venues, die een met die warmste ontvangste oor die mooiste uitsig. Laat staan nog dat dit gebeur in die skadu van ‘n monument aan een van die mooiste tale in die wêreld.


- Steve Hofmeyr -

Om in die pragtige Paarlberg op te tree.
Dit was vir my besonders om in die pragtige Paarlberg op te tree, omring deur die pragtige natuurskoon.  Die gees in die gehoor was ongelooflik en dit is asof hulle die musiek net nog meer waardeer met die wonderlike uitsig.


- Andriette Norman -

Die fantastiese gevoel van kultuur en ons geskiedenis.
Een ding wat uitstaan van die Liqui-Fruit Amfiteater is die fantastiese gevoel van kultuur en ons geskiedenis wat oor jou spoel as jy daar optree, regtig ongelooflik!!


- Jay -

Sy eie, unieke atmosfeer!!

Dis altyd lekker om by die Liqui-Fruit Amfiteater op te tree!  

Jy word omring deur pragtige natuurskoon en ek geniet dit veral in die Somer!

Die Liqui-Fruit Amfiteater het sy eie, unieke atmosfeer!!


- Juanita du Plessis -

Beeldskone aand by die ongelooflikste venue.

Ek het een van my hoogtepunte van my sangloopbaan in die Liqui-Fruit Amfiteater beleef. Dit was die konsert saam met Laurika Rauch. Dit was 'n perfekte aand, dit was volmaan en oorkant ons het die Taalmonument vir my en Laurika Rauch geloer. Dit was 'n beeldskone aand in die ongelooflikste venue.


- Jak de Priester -

Designed by VR Graphics | Cultivaria ©

BESPREEK HIER

KLIK HIER VIR

AANLYN TYDSKRIF!

KONSERT VERBY.

KYK UIT VIR VOLGENDE JAAR!

KONSERT VERBY.

KYK UIT VIR VOLGENDE JAAR!

KONSERT VERBY.

KYK UIT VIR VOLGENDE JAAR!

KONSERT VERBY.

KYK UIT VIR VOLGENDE JAAR!